top of page
All Posts
’n Beroep op die G20: Verwerp die leuens oor “Afrikanervervolging” en bevestig multilateralisme
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het dit nou baie duidelik gestel: Geen vlugtelinge sal tot die VSA toegelaat word nie behalwe sogenaamde “vervolgde” Afrikaners. As besorgde Afrikaners vra ons die G20-lande wat pas die beraad in Johannesburg bygewoon het om hierdie saak duidelik en reguit te hanteer. Moet asseblief nie geloofwaardigheid verleen aan ’n narratief wat die Suid-Afrikaanse werklikheid verdraai nie. Help deur die feite in jul openbare uitsprake reg te stel.

Afrikaners vir SA/Afrikaners for SA
Dec 32 min read
bottom of page